As jy na aftrede die huppel in jou stap wil behou, is Olyfblaar bedieninge die groep om by in te skakel. Ons probeer nie om ouer mense se tyd te vul nie, maar om hulle te help om betekenisvol te leef.
Ons omgeegroep kuier elke Woensdag om 10h00 by die kerk.
Ontspanningsaktiwiteite en uitstappies word gereeld aangebied.