‘N TUISTE VIR JOU

EK IS NUUT

Welkom by ons familie!

Baie welkom by Waterkloof AGS. Dit is so lekker dat jy ons webtuiste besoek en meer inligting van ons gemeente soek. Ons gemeente is geleë in die Ooste van Pretoria en is ook deel van die AGS van Suid-Afrika.

As gemeente en leierskap strewe ons daarna om elke Jesus-volgeling toe te rus vir die reis saam met Christus deur middel van ‘n persoonlike verhouding met Hom. ‘n Persoonlike verhouding wat gefokus is op ons drie kernwaardes: evangelisasie, dissipelskap en rentmeesterskap.

Kyk gerus deur ons webtuiste indien jy meer wil weet van ons gemeente.

Love is a fruit in season at all times, and within reach of every hand. It is the greatest gift anyone can give.

WORD DEEL VAN ONS FAMILIE